Naaldwerk en handewerk kursusse vir Jonk en Oud.

Naaldwerk en handewerk kursusse vir Jonk en Oud.

Menu

Aanlyn Naaldwerk, Hekel, Brei en Krale weef Ontwerpers Ringe vir almal  Oud en Jonk

Handwerk projekte vir almal tot mense met 'n gehoor afwyking kan dit volg.

SPESIALE AANBOD  IS R300 VIR 12 KLASSE (3 Maande). IN HEKEL EN BREI.

BEKENDSTELLING  WEBWERF
https://aanlynklassedemo.simdif.com

Hier is 'n fantastiese geleentheid om teen 'n billike fooi vir almal te kan besig hou deur aanlyn en in die gemak van jou eie huis nuwe vaardighede aan te leer, om as entrepeneur voor te berei om eendag sy eie suksesvolle besigheid te kan hanteer. 
SMS  of whatsapp " Stitches" met jou naam en van  na +27837081897
En ek kontak jou.
Die beginners fooi per klas is vanaf R35.00 vir kinders gemengde klasse  en R37.50 vir grootmense vir Hekel en Brei maandeliks.  Vooruit betaalbaar vanaf R130 pm.
Bankbesonderhede.
Capitec Bank
N  MEYER
Rek nr:  151 855 0167
Takkode: 470010
Verwysings nr: Jou sel nr. 
Stuur die bewys van betaling na whatsapp nr +27837081897 en ek stuur die goedgekeurde link waar jy dit kan ontvang.
Ek bied per whatsapp video of "voice" call persoonlike hulp ook aan. (Persoon tot persoon.)
'n Lys van benodighede sal vooraf voorsien word per klas.
Stuur vir my 'n whatsapp om reëlings te tref ten minste 24 uur voor die tyd. 

Pryslys per maand
Vir kinder vanaf 6 tot 15 jaar R140 pm
Grootmense Hekel en Brei  R150 pm
Grootmense weef met krale Juweliers R160 pm
Naaldwerk masjien klasse R200 vir 2 klasse per maand.
Eenmalige registrasie fooi R59.

https://wa.me/27837081897




KONTAK  MY / CONTACT ME

Jou Epos adres / Your Email address
1 Naaldwerk  2 Hekelwerk  3 Breiwerk
Naam,Van, Sel nr , Epos Adres en Ouderdom / Name,Surname, Cell no., Email Address and Age
Dorp en Provinsie / Town and Province

Handwerk projekte

Vinger brei klas 1
Vinger brei klas 1

Beginners klas

1ste Hekel klas.  Voorbeeld.

Welkom by my beginners klas 1.

Leer verskillende handvaardighede

En kom geniet julle self.

Benodighede

"Dubble Knit"  wol of

Drie draad wol gebruik net meer drade bymekaar (om dit dikker te maak)

Skêr


WhatsApp Link

https://wa.me/27837081897